DIE FW DE KLERK-STIGTING SE ROL IN DIE BEVORDERING VAN DIE OPOD-WYSIGINGSWET
Die FW de Klerk-stigting neem kennis van President Cyril Ramaphosa se ondertekening van die Wet op die Wysiging van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (“OPOD”) op 25 Julie 2024.