FW DE KLERK STIGTING WENS KIESERS, OVK ALLES VAN DIE BESTE TOE VIR VERKIESINGSDAG
Die FW de Klerk Stigting wens alle Suid-Afrikaners ‘n vreedsame verkiesingsdag môre toe.
Die FW de Klerk Stigting wens alle Suid-Afrikaners ‘n vreedsame verkiesingsdag môre toe.
Die FW de Klerk Stigting stel hiermee sy omvattende beoordeling van partye se optrede en die belyning daarvan met die Grondwet se waardes en Handves van Regte, bekend.