SUID-AFRIKA SE WETGEWENDE PROSES
Daniela Ellerbeck verduidelik die, soms verwarrende, Suid-Afrikaanse wetgewingsproses om elke Suid-Afrikaner te bemagtig om ‘n aktiewe burger te wees.
Daniela Ellerbeck verduidelik die, soms verwarrende, Suid-Afrikaanse wetgewingsproses om elke Suid-Afrikaner te bemagtig om ‘n aktiewe burger te wees.
Die Nasionale Raad van Provinsies (“NRV” ook bekend as die parlement se tweede huis) se komitee wat aan die Onteieningswetsontwerp werk, het op Woensdag, 7 Februarie 2024 vergader om veranderinge aan die Wetsontwerp te bespreek.