VRYHEID VAN SPRAAK – STAND VAN SAKE NOU?
Hierdie artikel het ten doel om ‘n voëlvlugoorsig te gee van die huidige regslandskap rondom uitdrukking op die oomblik en dien as ‘n temperatuurmeter vir hoe hierdie moeilik verworwe reg vaar.

In ‘n beduidende stap vir Suid-Afrika se regslandskap is die misdaad van laster afgeskaf. Ismail Joosub, Regsbeampte van Grondwetlike Programme by die FW de Klerk-stigting, ondersoek hierdie verandering.