SUID-AFRIKANERS SE REG OP BURGERSKAP: NUUTSTE ONTWIKKELING
Shanees Nkandu skets die onlangse verwikkelinge rakende burgerskap in Suid-Afrika en die beskerming van hierdie reg deur die Grondwet en die Konstitusionele Hof.
Shanees Nkandu skets die onlangse verwikkelinge rakende burgerskap in Suid-Afrika en die beskerming van hierdie reg deur die Grondwet en die Konstitusionele Hof.
Die FW de Klerk Stigting komplementeer die Departement van Binnelandse Sake vir sy sukses om die aansienlike agterstand van 247 500 identiteitsdokument-aansoeke binne net een maand uit te wis.