DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP WORD DEUR ONGERYMDHEDE BESOEDEL
Die prosedurele ongerymdhede rondom die aanvaarding van die Wetsontwerp deur die Nasionale Raad van Provinsies wek ernstige bekommernis oor die legitimiteit van die wetgewende proses.
Die prosedurele ongerymdhede rondom die aanvaarding van die Wetsontwerp deur die Nasionale Raad van Provinsies wek ernstige bekommernis oor die legitimiteit van die wetgewende proses.
Die FW de Klerk-stigting skets die afwesigheid van duidelike definisies in die Onteieningswetsontwerp en die potensiële implikasies hiervan.
Die Onteieningswetsontwerp, wat onteiening sonder vergoeding wettig, hou ‘n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se ekonomie in en ook vir die mees kwesbares in die samelewing.