’N JAAR VAN KONTRASTE: VOORUITGANG EN TERUGSLAAE IN SUID-AFRIKAANSE ONDERWYS
Sonia Twongyeirwe bespreek die vooruitgang en terugslae wat die stand van Suid-Afrikaanse onderwys in die gesig staar, soos uiteengesit in die 2024 Menseregteverslagkaart.
Sonia Twongyeirwe bespreek die vooruitgang en terugslae wat die stand van Suid-Afrikaanse onderwys in die gesig staar, soos uiteengesit in die 2024 Menseregteverslagkaart.
Onderwys is die grondslag van ‘n nasie se sosio-ekonomiese ontwikkeling en ook ‘n fundamentele mensereg. Hierdie reg word egter bedreig weens voortdurende begrotingsbesnoeiings aan die onderwyssektor.