

Nuutste nuus en Verwikkelinge
Hoofmissie
Ons is toegewyd daartoe om eerlikheid, integriteit en verantwoordbaarheid in die regering te herstel. Kyk na ons beginsels.
Wat ons doen
Kyk na ons hoofprogramme en leer meer oor hoe ons die gemeenskap raak deur verskeie liefdadigheidsorganisasies.
Ons missie
Stel jy belang om by ons aan te sluit en ons missie te ondersteun? Kliek asb hier onder om meer oor ons program vir internskappe te wete te kom.
Kom meer te wete
Die FW de Klerk Stigting bevorder en bewaar FW de Klerk se presidensiële erfenis deur die sake te ondersteun waarvoor hy tydens sy presidentskap gewerk het.
Wat ons doen
Ondersteun grondwetlike demokrasie deur die bevordering, beskerming en monitering van die verkryging van almal se menseregte in Suid-Afrika sonder vrees, begunstiging of vooroordeel.
Ons missie
Die grootste bekommernis wat ons as ‘n land tans het is die bedreiging wat onteiening sonder vergoeding vir eiendomsregte in Suid-Afrika in hou.
Hoofmissie
Ons is verbind tot die ondersteuning van kulturele, godsdienstige en linguistiese regte, en werk vir nasionale eenheid. Bevordering van eenheid in diversiteit in Suid-Afrika.