Monitering van en verslagdoening oor Menseregte

Vandag word die fundamentele regte van Suid-Afrikaners in ons Grondwet onder die Handves van Regte verskans. Die Handves van Regte is ‘n hoeksteen van demokrasie in Suid-Afrika. Dit versans die regte van alle mense in die land en bevestig die demokratiese waardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid.

Ons het ‘n Verantwoordelikheid

Bevordering en Verdediging van die Grondwet

Stars

geskrewe en mondelinge voorleggings aan die parlement oor konsepwetgewing;

die skryf van regsopinies en -analises;

die skryf van verskeie artikels oor grondwetlike aangeleenthede;

deelname aan radio- en TV-onderhoude;

die publisering van die jaarlikse Menseregte-verslagkaart;

die verleen van bystand aan die publiek oor grondwetlike vraagstukke;

strateguese litigasie teen haatspraak;

monitering van en verslagdoening oor menseregte aan die Suid-Afrikaaanse Menseregtekommissie;

skakeling met burgerregteorganisasies;

aanbied van werkswinkels oor die grondwet by skole en by Salesian Life Choices; en

aanbied van werkskadu-programme.

Bly ingelig

Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.

The FW de Klerk Foundation is proud to share their 2023 Cultural, Religious and Linguistic Rights Report Card.