Minderheidsregte is die normale individuele regte soos wat dit op lede van rasse-, etniese, klas-, godsdienstige, linguistiese of geslags- en seksuele minderhede van toepassing is, asook die gesamentlike regte wat aan enige minderheidsgroep toegeskryf word.
Ons het ‘n verantwoordelikheid
Bevordering van eenheid in diversiteit in Suid-Afrika
ondersteuning van kulturele, godsdiens- en linguistiese regte, en die strewe na nasionale eenheid;
monitering van verwikkelinge wat inter-gemeenskaplike betrekkinge kan raak;
om diskriminasie en haatspraak teen te staan; en
deelname aan die nasionale debat oor inter-gemeenskaplike betrekkinge en die regte van kultuur-, godsdiens- en linguistiese gemeenskappe.
Bly ingelig
Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.
In order to provide you with the best online experience this website uses cookies. By using our website, you agree to our use of cookies.