FW DE KLERK STIGTING BETUIG RESPEK AAN VOORMALIGE MINISTER PRAVIN GORDHAN
Die FW de Klerk Stigting betuig sy diepste meegevoel met die familie en geliefdes van die voormalige Minister Pravin Gordhan, wat vanoggend op die ouderdom van 75 oorlede is. Die Stigting erken Pravin Gordhan se onskatbare bydraes tot Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie.