FW DE KLERK STIGTING STEL 2024 VERSLAGKAART OOR KULTURELE-, GODSDIENS- EN TAALREGTE BEKEND
Op 24 September vier Suid-Afrikaners Erfenisdag – ‘n dag wat gestig is om erkenning te gee aan Suid-Afrika se ryk en diverse taal-, godsdiens- en kulturele erfenis.