PRESIDENT RAMAPHOSA SE HELDEVERERING VAN ZIMBABWE SE GEWELDADIGE GRONDGRYPE IMMOREEL EN GRENS AAN DESPERAATHEID
Die FW de Klerk-stigting neem met diepe kommer kennis van die onlangse opmerkings deur president Cyril Ramaphosa waarin hy Zimbabwe se grondherverdelingsbeleid blykbaar geprys het.