VERKLARING OOR DIE ONDERTEKENING VAN DIE HAATSPRAAKWETSONTWERP
President Cyril Ramaphosa het gister, 9 Mei 2024, die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bekamping van Haatmisdade en Haatspraak van 2018 onderteken, ‘n stap wat die FW de Klerk-stigting met diepe kommer beskou.