BALANSERING VAN STAATSFINANSIES – ALTERNATIEWE VOORSTELLE OM DIE BEGROTING TE LAAT KLOP
Ismail Joosub bespreek die uitstel van die 2025-begrotingsrede; hoe Suid-Afrika hom in fiskale twis bevind het en alternatiewe fiskale oplossings wat die regering moet oorweeg oor die verhoging van BTW.