DIE REG OP LEWE IN SUID-AFRIKA
Shanees Nkandu ondersoek die grondwetlike reg op lewe en die onlangse ontwikkelings wat die volle genot van hierdie reg beïnvloed, soos uiteengesit in die FW de Klerk-stigting se Menseregteverslagkaart 2024.