DIE VOLLE EN GELYKE GENIETING VAN ALLE REGTE EN VRYHEDE: GEDAGTES UIT DIE 2024 MENSEREGTEVERSLAGKAART
Daniela Ellerbeck oorweeg ontwikkelings met betrekking tot artikel 9 van die Grondwet – die reg op gelykheid – soos uiteengesit in die FW de Klerk-stigting se 2024 Menseregteverslag, met ‘n spesifieke fokus op geslagsgelykheid in die werkplek.