FW DE KLERK STIGTING DOEN ‘N DRINGENDE OPROEP VIR OPTREDE OM VOEDSELONSEKERHEID IN SUID-AFRIKA AAN TE SPREEK
Die FW de Klerk Stigting is diep bekommerd oor die toenemende krisis in terme van voedselonsekerheid in Suid-Afrika, soos uitgelig deur die Nasionale Voedsel- en Voedingsekuriteitsopname.