WAAROM SUID-AFRIKA HERVORMING VAN SY KIESSTELSEL BENODIG: ‘n OORSIG VAN GEKOMBINEERDE LEDE-PROPORSIONELE STELSELS
Met die Verkiesingshervormingskonsultasiepaneel se uitnodiging vir kommentaar oor hoekom, hoe en of Suid-Afrika se huidige kiesstelsel hervorm, verander of selfs vervang moet word, ondersoek Daniela Ellerbeck die opsies wat Suid-Afrika in die gesig staar.