DIE NGV-REGULASIES – MINISTER IN GEVAAR OM ULTRA VIRES OP TE TREE
Daniela Ellerbeck gee ‘n uiteensetting van die FW de Klerk-stigting se formele kommentaar oor die Departement van Gesondheid se voorgestelde bestuursregulasies vir die Nasionale Gesondheidsversekeringsfonds.