ONDERVOEDING BY KINDERS EN GEWELD VEREIS DRINGENDE AKSIE
Die FW de Klerk Stigting veroordeel die aantal kindersterftes in Suid-Afrika oor die afgelope paar maande as gevolg van wanvoeding en geweld. Die regering moet nie voortgaan om sy jeug te teleurstel nie – dit moet nou optree.