BESKERMING VAN DIE REG OP ‘N GESONDE OMGEWING: OORWEGINGS UIT DIE 2024 MENSEREGTEVERSLAGKAART
Daniela Ellerbeck besin oor die FW de Klerk-stigting se 2024 Menseregteverslagkaart en onlangse verwikkelinge rakende artikel 24 van die Grondwet – die reg op ’n omgewing wat nie skadelik is vir ’n persoon se gesondheid of welstand (insluitend toekomstige geslagte).