HERLEWING VAN BERUGTE GEHEIMHOUDINGSWETSONTWERP
Die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting is deur die nuwe Parlement herleef. Die Stigting deel president Ramaphosa se voorbehoude oor die wetsontwerp se grondwetlikheid.