DIE IMPAK VAN BEGROTINGSBESNOEIINGS OP DIE REG TOT ONDERWYS IN SUID-AFRIKA: ‘N ONDERSOEK NA OPLOSSINGS
Onderwys is die grondslag van ‘n nasie se sosio-ekonomiese ontwikkeling en ook ‘n fundamentele mensereg. Hierdie reg word egter bedreig weens voortdurende begrotingsbesnoeiings aan die onderwyssektor.