VERKLARING OOR STATS SA SE VOORGESTELDE REGISTER VIR INFORMELE BESIGHEDE
Die FW de Klerk Stigting verwelkom Statistiek Suid-Afrika se voorstel om ‘n nasionale register vir informele en kleinskaalse besighede te vestig.