REGERING SE PLAN OM HOËVLAK-KERNAFVAL BY VAALPUTS TE BERG
Die FW de Klerk-stigting neem met kommer kennis van die regering se voorneme om ‘n gesentraliseerde tussentydse fasiliteit by Vaalputs (Namakwaland) te ontwikkel vir die berging van hoogaktiewe afval.