DIE FW DE KLERK STIGTING GLO VERKIESINGSHERVORMING IS GEREGVERDIG EN NODIG
Die FW de Klerk Stigting het ‘n skriftelike voorlegging aan die Verkiesingshervormingskonsultasiepaneel gemaak in reaksie op die Paneel se uitnodiging vir kommentaar oor hoekom, hoe en óf Suid-Afrika se huidige kiesstelsel hervorm, verander of selfs vervang moet word.