INTERNASIONALE GEREGSHOF (WÊRELDHOF) SE STREWE NA GLOBALE VREDE
Die Hof bly ‘n deurslaggewende instelling in die strewe na globale vrede deur die toepassing van internasionale reg. Suid-Afrika se saak teen Israel bied ‘n geleentheid om die kompleksiteite van internasionale regsraamwerke te ondersoek en te verstaan.