BESKERMING VAN SBL’E: SENTRALISERING NIE DIE ANTWOORD NIE
In die lig van onlangse besprekings rondom die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (“BELA-wetsontwerp”), neem die FW de Klerk Stigting kennis van onlangse bewerings van korrupsie binne sommige Skoolbeheerliggame (“SBL’e”).