FW DE KLERK STIGTING VERKLARING OOR DIE CRADOCK VIER-ONDERSOEK
Christo van der Rheede, namens die FW de Klerk-stigting, neem kennis van die heropening van die geregtelike doodsondersoek na die wrede dood van Matthew Goniwe, Fort Calata, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto – die Cradock-vier.