VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING OOR DIE BESLUIT OM DIE BTW-KOERS OP 15% TE HOU
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die aankondiging deur die Minister van Finansies om die voorgestelde BTW-verhoging te herroep en die Belasting op Toegevoegde Waarde-koers op 15% te handhaaf vanaf 1 Mei 2025.