VERSTERKING VAN SUID-AFRIKA SE RAAMWERK VIR DIE BEKAMPING VAN KORRUPSIE: DIE FW DE KLERK STIGTING DOEN ‘N BEROEP OP DIE SKEPPING VAN ‘N GRONDWETLIK GESKIKTE TEENKORRUPSIELIGGAAM
Die FW de Klerk-stigting se voorlegging oor die SIU se konsep-nasionale raamwerk vir korrupsierisiko en -voorkoming wys op die ongrondwetlikheid van Suid-Afrika se huidige anti-korrupsie-raamwerk en doen ‘n beroep op dringende hervormings.