RNE OP DIE AFGROND? DIE BROOSHEID VAN SUID-AFRIKA SE POLITIEKE EENHEID
Op 26 September was Suid-Afrika getuie van die uitsetting van Cilliers Brink, die Demokratiese Alliansie se burgemeester van Tshwane. Hierdie wending is meer as net ‘n verskuiwing in plaaslike regering, dit wek diep kommer oor die stabiliteit van die breër politieke landskap en die brose Regering van Nasionale Eenheid.