KOALISIEWETSONTWERP NIE PERFEK NIE, MAAR DIT IS BELANGRIK OM INSETTE TE LEWER
Daniela Ellerbeck, Grondwetlike Regte-programbestuurder, hersien die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se wetsontwerpe wat oplossings bied om die probleem van wankelrige munisipale koalisies aan te spreek – die Koalisiewetsontwerp en die Algemene Wetsontwerp.