DIE FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM HOFUITSPRAAK WAT HLOPHE ONGESKIK VERKLAAR OM OP DIE REGSDIENSKOMMISSIE TE DIEN
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die besluit van die Hooggeregshof in Kaapstad om dr. John Hlophe te diskwalifiseer van die Regterlike Dienskommissie (JSC).