FW DE KLERK STIGTING WENS NUWE AU-LEIERSKAP GELUK, MAAR SPREEK KOMMER UIT OOR JEUGUITDAGINGS IN AFRIKA
Die FW de Klerk-stigting wens H.E. Mahmoud Ali Youssouf oor sy verkiesing as die voorsitter van die Afrika-unie-kommissie en H.E. Selma Malika Haddadi oor haar verkiesing as ondervoorsitter.