WÊRELDGESONDHEIDSDAG – DIE NGV SAL ALMAL SE REG OM TOEGANG TOT GESONDHEIDSORG AAN BANDE LȆ
Ter herdenking van Wêreldgesondheidsdag oorweeg die FW de Klerk-stigting se Grondwetlike Programme-span die Nasionale Gesondheidsversekeringswetsontwerp en die beloftes vir toegang tot gesondheidsorg wat in die Grondwet uiteengesit word.