FW DE KLERK STIGTING NEEM DEEL AAN SAIIA JEUGKONFERENSIE OOR G20 EN GLOBALE BESTUUR
Ezra Mendel, die Stigting se Constitutional Advancement-intern, is onlangs gekies om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede Jeugprogram en besin oor die ervaring.