DIE FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM DIE UITSPRAAK OOR DIE LIFE ESIDIMENI-SAAK
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die onlangse hofuitspraak oor die Life Esidimeni-saak, wat tragies hul lewens verloor het as gevolg van growwe nalatigheid en vernalatiging oor tyd deur die Gautengse Departement van Gesondheid en sy LUR’e.