FW DE KLERK STIGTING LIG MATRIEKLEERDERS IN OOR DIE GRONDWET EN DEMOKRASIE
Op 25 Januarie 2025 het die FW de Klerk-stigting ‘n boeiende en leersame sessie met 70 finalejaarstudente by BASA Tutorial Institute gehou.
Op 25 Januarie 2025 het die FW de Klerk-stigting ‘n boeiende en leersame sessie met 70 finalejaarstudente by BASA Tutorial Institute gehou.
Die Stigting prys sy verteenwoordigers van die Universiteit van Pretoria, Ngcwelekazi Dlanjwa en Gugulethu Ngwenya, vir hul bydrae tot beleidsbesprekings rakende BRICS.