FW DE KLERK STIGTING BRING HULDE AAN DIE LEWE EN WERK VAN STEVEN GRUZD
Die FW de Klerk Stigting betreur die afsterwe van Steven Gruzd, ’n toonaangewende Suid-Afrikaanse kenner van internasionale betrekkinge en ’n beginselvaste voorstander van demokratiese regering regoor Afrika.