Die FW de Klerk Stigting bevorder en bewaar FW de Klerk se presidensiële erfenis deur die sake te ondersteun waarvoor hy gedurende sy presidentskap gewerk het.
Die werk wat voortgesit moet word…
Ondersteun en Bevorder die Grondwet
Koester verhoudings tussen ons gemeenskappe
Sit voortgesette kommunikasie tussen gemeenskappe, besigheid, arbeid en die regering voort
Werk saam om probleme in ons samelewing aan te pak
Mense wat ‘n verskil maak
Voormalige President FW de Klerk
Voorsitter Emeritus
Mnr Dave Steward
Voorsitter
Die Raad van Trustees vergader twee keer per jaar om aangeleenthede betreffende beleid te bespreek, om prosedures te aanvaar en om administratiewe stappe te doen waar nodig. Ons het ook elke jaar ‘n span interns wat onder die Stigting se Internskapprogram val en wat ons bystaan om ons doelwitte te verwesenlik.
Bly ingelig
Onlangse toesprake deur FW de Klerk, personeel van die Stigting, sowel as sprekers by geleenthede en konferensies wat deur die Stigting aangebied is.
‘n Opsomming van die hoogtepunte en aktiwiteite van die FW de Klerk Stigting gedurende die jaar onder oorsig.
Sien fotos en videos van belangrike geleenthede van die FW de Klerk Stigting deur die jare.
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy