DIE FW DE KLERK STIGTING VERWELKOM UITSPRAAK OOR DIE NASIONALE GESONDHEIDSWET
Die FW de Klerk Stigting verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak gister, waarin verklaar is dat artikels 36 tot 40 van die Wet op Nasionale Gesondheid, 2003, ongrondwetlik is. Hierdie bepalings het vereis dat enigiemand wat ’n gesondheidsfasiliteit of -diens wil oprig of bedryf, ’n behoeftesertifikaat moet verkry om onder meer te bewys, dat die fasiliteit of diens noodsaaklikheid is, belyn is met staatsbeplanning en bydrae tot billike toegang tot gesondheidsorg.
[Die CJ Langenhoven Gedenklesing: Theuns Eloff, KKNK, Oudtshoorn 27 Maart 2016]
Dit is ‘n groot eer vir my om hierdie belangrike vergadering van die Bondsraad by die Voortrekkermonument toe te spreek – hierdie nasionale gedenkwaardigheid wat so belangrik is vir die identiteit, die geskiedenis en die siel van ons mense.
Dit is ‘n groot voorreg vir my om te kan deel neem aan hierdie jaar se Woordfees.
Toe ons ’n geskikte titel vir die konferensie oorweeg het, het ons besluit om te fokus op “Die behoefte aan werklike transformasie”. Ons het hierdie titel gekies om die volgende redes: