Sluit by ons aan vir die derde in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2018 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).
Datum: Dinsdag, 14 Augustus 2018
Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00
Plek: Sun Square, Kaapstadse Middestad, Buitengrachtstraat 23, Kaapstad
RSVP: AANLYN
Koste: Gratis (parkering fooi deur bywoners betaalbaar)
WHAT WENT WRONG WITH LAND REFORM OVER THE PAST 24 YEARS?