+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

Die FW de Klerk Stigting kan sprekers verskaf om die werk van die Stigting en sy Sentrum vir Grondwetlike Regte te bespreek, en kan ook inligting verstrek oor FW de Klerk se presidensie. Hierdie diens is gratis, alhoewel die spreker vergoed moet word vir enige reis- of verblyfkoste.

Alle versoeke moet ten minste 30 dae vooraf gerig word sodat reëlings getref kan word met betrekking tot skedules.

[block border=”1px dashed #dedede”]

icon-speechesJy kan meer oor ons sprekers te wete kom voordat jy ’n bespreking maak.
Kliek hier om na hul profiele te kyk.

[/block]


Hoe om ’n Spreker te Versoek

Voltooi ons ‘versoek ’n spreker’-vorm om jou versoek in te dien. Die vorm sal jou vra vir basiese inligting oor die geleentheid (datum, tyd, soort gehoor, onderwerp, ens) wat nodig is om jou versoek te verwerk.

Laat asb ’n week toe voordat u ’n reaksie verwag en let asb daarop dat ons, weens ons klein personeel, moontlik nie in staat sal wees om aan jou versoek te voldoen nie.


 

{loadposition sprekervorm}

 

Leave a Reply

Your email address will not be published.