Ons tema vir 2020 is: “Suid-Afrika 30 Jaar Na 2 Februarie 1990”
Sprekers vir 2020 sluit in:
- Voormalige President FW de Klerk
- Dr Martin Schäfer
- Dr Theuns Eloff
- Mnr Moeletsi Mbeki
- Me Gwen Ngwenya
Datum: Vrydag, 31 Januarie 2020
Tyd: 09h00 vir 09h30 – 16h30
Plek: Radisson Blu-hotel, Waterfront, Kaapstad
Koste: R100 besprekingsfooi (nie terugbetaalbaar nie)
*Media wat graag die geleentheid wil bywoon kan ‘n versoek na megan@fwdeklerk.org stuur
*Sitplekke is beperk.