Sluit by ons aan vir die eerste in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2017 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).
Datum: Vrydag, 27 Januarie 2017
Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00
Plek: Die Townhouse-hotel, Kaapstad
RSVP: AANLYN
Koste: Gratis (parkering vir eie rekening)