Sluit by ons aan vir die derde in ’n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).

Datum: Woensdag, 5 Oktober 2016

Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00

Plek: Die Townhouse-hotel, Kaapstad

RSVP: AANLYN teen 30 September 

Koste: Gratis (parkering vir eie rekening)

Leave a Reply

Your email address will not be published.