Sluit by ons aan vir die vierde in ’n reeks ontbytbesprekings vir 2017 wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die Konrad Adenauer-stigting (KAS).
Datum: Woensdag, 8 November 2017
Tyd: 07h00 vir 07h30 tot 09h00
Plek: The Winery, SPL-kampus, Bellville
RSVP: AANLYN
Koste: Gratis