Vereiste kwalifikasies en ervaring:
- ‘n BA-graad in Regte met 1 – 2 jaar ervaring, verkieslik op die gebied van Staatsreg (dit sal tot jou voordeel wees indien jy besig is met ‘n Meestersgraad);
- Vermoë om duidelike, gesaghebbende en professionele artikels en voorleggings in Engels te skryf, ‘n vereiste;
- Begrip van en belangstelling in die teorieë, konsepte en benaderings betreffende Staatsreg, ‘n sterk voordeel;
- Vertroudheid met substantiewe gebiede soos aktuele sake, politieke wetenskap en parlementêre prosedure, hoogs aanbeveel;
- Ervaring met die analisering van beslissings en die opstel van saakbesprekings, ‘n sterk aanbeveling; en
- Ervaring in kantooradministrasie, ‘n voordeel.
- Kandidaat moet ten volle tweetalig in Engels en Afrikaans wees.
Aansoeke, met ‘n kort CV, moet teen 31 Mei 2016 aan info@cfcr.org.za gestuur word.